I Am Live

5 Sep 2020

As jy ‘n episode van Radiokansel se primêre jeug program, I Am Live, gemis het, sal jy die potgooie vind in hierdie afdeling. Die program is nie net vir millennials en Gen Z nie, maar ook vir diegene wat met hulle werk asook ouers wat meer insig benodig. Jou aanbieders is Given Masilela en Charl du Toit van I Am Youth Movement. Hulle verwelkom Afrika se jongmense om betrokke te raak by insiggewende en relevante gesprekke.

I Am Live Radiokansel

I Am Live

Die jeug program met antwoorde vir almal

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM