Radiokansel

Die boek 2 Konings is nie net ’n geskiedenisboek oor konings en koninkryke wat misluk het nie. Dit is ’n spieël wat vir ons wys hoe vinnig mense van God af wegdraai – en hoe diep Sy genade steeds loop. Terwyl Israel en Juda hulleself vernietig deur sonde en afgodery, hou God steeds beheer. Selfs […]

Die Misterie Geopenbaar In die middel van die Christelike geloof staan ’n waarheid wat te groot is vir ons verstand om ten volle te begryp — die drie-eenheid van God. Vader, Seun en Heilige Gees: een God in drie Persone. Toe Jesus sy dissipels beveel het om te doop in die Naam van die Vader, […]

Vier God se goedheid saam met ons. Die Here het ons met 40 jaar op die lug geseën, en Sy voorsiening, deur jou, het dit moontlik gemaak.

Vreesloos Vorentoe Die Coronavirus-pandemie het in 2020 groot verwoesting en hartseer veroorsaak. Vandag het ons hoop nodig. Radiokansel en Radio Kaapse Kansel beur VREESLOOS VORENTOE met ‘n boodskap van hoop, terwyl ons die Goeie Nuus 24 uur per dag uitsaai. Voeg nou jou stem by ons s’n en verseker dat ons op die lug bly […]


  • Bladsye

  • 1
Current track

Title

Artist

Background