Span
Müller Crauwcamp was 16 jaar lank ‘n onderwyser by Clapham Hoërskool nadat hy sy studies aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Gedurende hierdie tyd het hy ook Teologie gestudeer en vir 25 jaar voltyds in die bediening gegaan. Doxa Deo het hom die geleentheid gegee om ‘n Bybelskool te begin, en tot vandag toe […]
Deon en Karin du Toit is albei die uitvoerende hoof van Huweliksfokus, ‘n interdenominasionele organisasie met die visie: “Om huwelike in lyn te bring met God se plan.” Hulle is ook gekwalifiseerde huweliks- en gesinsberaders en beoefen dit voltyds. Hulle gee onderrig by gemeentes om mense toe te rus om as huweliksmentors vir jong verloofde […]
'n Entrepreneur, met 'n passie daarvoor om die evangelie te verkondig.
Rocky Stevenson beskryf homself as ‘n geredde sondaar (sedert Desember 2001). Hy is sedert November 2010 getroud met Maxine, en het twee kinders Levi (5) en Simeon (3). Rocky is leraar by Benoni Bible Church en voormalige leraar van Middelburg Baptist Church waar sy pastorale bediening begin het. Vir vier jaar het Rocky sy kweekskoolopleiding […]
Ds Johann verkondig reeds vanaf 1985 die evangelie van Jesus Christus.Â
'n Bekende televisienuusanker, omroeper, pastoor & skrywer.
'n Internasionaal-bekroonde spreker en skrywer.
'n Geliefde stem op Radiokansel.
Thomson Mashakeni is reeds sedert 1998 betrokke by Radiokansel.
'n Gesoute aanbieder op Radiokansel.
Mpho is veelsydig, uitgesproke en lief vir die lewe.
Jannie Pelser is 'n bekende gospelsanger, predikant & media-persoonlikheid.