Brandpunt met Wynand Rossouw

3 October 2020

Hier vind jy die Brandpunt potgooi wat jy gemis het van Wynand Rossouw op Radiokansel. Brandpunt vra vrae, verskaf antwoorde en kry luisteraars om om uit nuwe oogpunte na kwessies te kyk. Wynand fasiliteer gesprekke oor omstrede alledaagse Christelike onderwerpe wat gelowiges wêreldwyd raak. Gedurende Sy bediening op aarde, het Christus dikwels vrae gevra om individue te kry om oor sake te besin om God se waarheid daaroor te ontdek.

Brandpunt

Brandpunt met Wynand Rossouw

Kontroversiële kwessies met Christelike perspektief

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM