Perspektief

4 Feb 2021

Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, aangebied deur Jannie Pelser. Die program fokus op huidige sake en aktualiteit in Suid-Afrika en regoor die wêreld. Dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif. Jannie pas sy kennis van die Woord en ervaring in die bediening toe om luisteraars met perspektief te voorsien. Jy kan ook na die potggoie luister op iono.fm.

Perspektief Jannie Radiokansel 657AM

Perspektief

Wat jy moet weet van wêreld gebeure

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM