Author: Stephanie Conradie

Page: 2

Soms voel dit of jy alleen stap en daar net een ry voetspore in die sand is. Dat God, familie en vriende jou verlaat het en jy alleen die lewe se swaarkry in die gesig staar. Daar is ‘n pragtige verhaal van ‘n klein miertjie wat op die oor van ‘n groot olifant saamgery het. […]

Om te vertrou en oor te gee is baie moeilik, want ons wil almal graag agter die stuurwiel sit. Ons voel veiliger as ons in beheer is. Maar wat gebeur as ons uiteindelik al ons vertroue in God plaas? Ons wil gewoonlik die terme dikteer en besluite neem. Om die stuurwiel te los en iemand […]

Die konsep van ‘saai en oes’ is een van die geheimenisse van die hemel wat Jesus deur ‘n gelykenis in Matteus 13 verduidelik.

Ken jy die vier basiese persoonlikhede? Weet jy in watter een jy meer dominant is?

Behoeftes is oorvloedig in die liggaam van Christus, en oor die wêreld heen. Daarom vra mense en organisasies voortdurend vir bystand en ondersteuning deur finansiële bydraes en tiendes. Die brandende vraag van die gelowige wat gee is om te weet of jy aan die regte organisasie gee en of dit wat jy gee as ‘n […]

Seksualiteit en intimiteit het hul ware heiligheid verloor as gevolg van hoe wêreldse perspektiewe maar wat is die Bybelse perspektief?

Het jy al ooit gewonder waarom Dawid gekies het om teen Goliat te veg terwyl al die ander mense teruggetrek het? Wat het Dawid geweet wat hom bereid gemaak het om sy lewe te waag? Was dit die aanloklike belonings wat Saul belowe het? Mense sal groot risiko’s neem as hulle dink dit sal vrugte […]

Jou daaglikse keuses obenbaar baie oor wie jy volg; Christus, jouself of iets anders? Om te kies om God se beginsels uit die Woord te volg, of dit wat Hy op jou hart geplaas het, kan soms uiters moeilik wees. Daar is daaglikse keuses, maar dan is daar ook oomblikke van groot betekenis wanneer die […]

Voel jy soms dat jy vasgevang word in die leuens wat die wêreld oor jou uitspreek en jy weet nie hoe om dit te breek oor jou lewe nie? Wie jy is, waar jy inpas, wat jy mag en nie mag doen nie… Het jy aanvaar dat hulle woorde mag oor jou het, dat dit […]

Ons leef in uitdagende tye en die versoeking om op te gee en nie die wedloop van die lewe te voltooi nie, is vir baie ‘n werklikheid. Vandag wil ons jou aanmoedig om die wedloop te voltooi. Daar sal tye wees wanneer jy voel jy wil die handdoek ingooi, maar moenie moed opgee nie. Jy […]


Current track

Title

Artist

Background