Author: Stephanie Conradie
Page: 3
Hoe om na God se stem te luister is een van die moeilikste onderwerpe om oor te skryf omdat Hy op ‘n individuele vlak persoonlik met elkeen praat. Tog is daar ook beginsels wat vandag nog as riglyne dien. Luister en hoor Menslik gesproke is dit moeiliker om te luister as om te hoor. Moses […]
‘n Paar jaar gelede, het ek ‘n vriend sterkte toegewens deur te sê: “Ek hoop jou planne sal slaag”. Dit het ‘n groot opskudding veroorsaak omdat hy nie tevrede was met my wens vir sy toekoms nie. Hy het dit baie duidelik gemaak dat ek geloof moet hê en WEET dat hy SAL slaag. Jare […]
Dit kan aanvanklik angswekkend lyk om ‘n nuutgebore Christen te wees. Om al die sogenaamde ‘prettige’ dinge wat die wêreld bied, prys te gee, kan ingewikkeld wees. Maar God belowe ons soveel meer as wat hierdie wêreld ooit vir ons kan gee. Jakobus 1:12 sê: Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As […]
Die vermoë om dinge anders te sien, kan onmoontlike situasies omkeer. Wanneer mens op ‘n wintersaand gesellig voor die kaggel kuier, word daar oor alles en nog wat geklets. Só ‘n geklets op ‘n besondere koue aand, lei toe tot ‘n tema wat my op ‘n totaal nuwe manier oor verwagtinge laat dink het. Terwyl […]
Slegs wanneer jy kies om Hom te volg en Sy stem te gehoorsaam, kan jy in God se beloftes wandel. Die Israeliete kon nie die beloofde land binnegaan voordat hulle verenig was in hul keuse om die Here te volg nie. Dieselfde beginsels geld vandag nog. Na Moses se dood word Josua die leier van […]
Kan ‘n gebroke gesin nog met vrymoedigheid sê dat hulle vir die Here staan en Hom dien? As ek geskei het, kan ek soos Joshua steeds sê dat ek en my huis die Here dien? Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien. Joshua 24:15 Jare gelede het ek die groot besluit […]
Dit is wonderlik om te dink tot watter uiterste God gegaan het om seker te maak dat slegs een persoon in die ganse geskiedenis ooit as Sy Messias sou kon kwalifiseer – Jesus Christus. God het baie spesifieke inligting gegee oor die Messias se geboorte, sy lewe, en sy bediening. Nog meer besonderhede is gegee […]
Wanneer ons aan Paasfees dink & Jesus se kruisdood, dink ons ook onmiddellik aan Sy opstanding drie dae later en die ewige lewe.
Op 14 Februarie vier mense wêreldwyd Valentynsdag, maar as kinders van God vier ons ‘n ander soort liefde.