Fantastiese openingsaanbiedinge op die Radiokansel aanlyn besigheidsgids

Written by on 13 Oct 2021

Jy kan nou jou besigheid op die Radiokanse se aanlyn besigheidsgids lys, en ons het fantastiese aanbiedinge om die bekendstelling te vier.

Pakkette op ons splinternuwe aanlyn-besigheidsgids begin vanaf R1 500 per JAAR. Dit is R125 per maand om jou besigheid te lys. Hierdie maak dit een van die goedkoopste maniere om ‘n onderneming te adverteer. Tydens die openingsaanbiedinge bied ons toegevoegde waarde soos radio-advertensies en meer.

Die Radiokansel besigheidsgids bied drie vlakke.

  1. Premium opsie
  2. Goue opsie
  3. Standaard opsie

Aanlyn besigheidsgids openingsaanbiedinge

Die eksklusiewe bekendstelling-aanbod bevat vir elk van die drie vlakke:

  • ‘n ekstra twee klingels; en
  • gratis radio -onderhoud

1. Premium aanlyn besigheidsgids openingsaanbod

Die totale pakketwaarde van die premium opsie is R24 110, maar as jy nou registreer, kwalifiseer jy vir ons spesiale openingsaanbod! Besighede wat tydens die bekendstelling registreer, betaal slegs R8 250. Moet dit nie misloop nie; stuur ‘n e-pos met die woord ‘REGISTREER’ na gospel@radiokansel.co.za en ons sal jou kontak.

  • ‘n 12-Maande plasing op ons aanlyn-besigheidsgids op beide die Radiokansel en Radio Pulpit webblaaie.
  • Vyf radio-advertensies in spitstyd (eenmalig).
  • Een spitstydonderhoud (eenmalig).
  • Word as ‘n hoĆ« prioriteit plasing vir 4 van die 12 maande aangebied.
  • Adverteer jou besigheid vir enige twee maande op beide ons webwerwe, tuisblaaie
  • Kies ‘n maand om jou besigheid op beide ons webwerwe se gewildste bladsye, The Word for Today en Die Woord vir Vandag, te adverteer.
  • Kies enige maand om jou besigheid op die Radiokansel slimfoontoepassing te adverteer.
  • Adverteer jou besigheid op die Radiokansel toepassing webblad vir ‘n maand
  • Gevorderde SEO-tellings (T & V is van toepassing).
  • Spesiale promosieopdatering een keer per maand (T & V geld).

2. Goue opsie spesiale openingsaanbod

Die totale pakketwaarde van die goue opsie is R17 920, maar as jy nou registreer, kwalifiseer jy vir ons spesiale openingsaanbod! Besighede wat tydens die bekendstelling registreer, betaal slegs R5 000. Moet dit nie misloop nie; stuur ‘n e-pos met die woord ‘REGISTREER’ na gospel@radiokansel.co.za en ons sal jou kontak.

  • ‘n 12-Maande plasing op ons aanlyn besigheidsgids op beide webwerwe, Radiokansel en Radiokansel.
  • Een radio-advertensie in spitstyd (eenmalig).
  • Een spitstydonderhoud (eenmalig).
  • Word as ‘n normale prioriteit plasing vir 2 van die 12 maande aangebied.
  • Adverteer jou besigheid vir een maand op beide ons webwerwe, tuisblaaie.
  • Kies enige maand om jou besigheid op beide ons webwerwe se gewildste bladsye, The Word for Today en Die Woord vir Vandag te adverteer.
  • Standaard SEO-tellings (T & V geld)

Standaard opsie spesiale openingsaanbod

  • ‘n 12-Maande plasing op ons aanlyn besigheidsgids op beide webwerwe, Radiokansel en Radiokansel.
  • Twee radio-advertensies in spitstyd (eenmalig).
  • SEO-aktivering (T & V is van toepassing)

Die totale pakketwaarde van die standaard opsie is R9 920, maar as jy nou registreer, kwalifiseer jy vir ons spesiale openingsaanbod! Besighede wat tydens die bekendstellings registreer, betaal slegs R1 500. Moenie misloop nie; stuur ‘n e-pos met die woord ‘REGISTREER’ na gospel@radiokansel.co.za, en ons sal jou kontak.

Registeer nou vir die spesiale openingsaanbiedinge op die Radiokansel aanlyngids.

Alle besigheidsinskrywings is onderhewig aan beskikbaarheid en goedkeuring deur die bestuur.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM